Gospel singer Riana Mouton (Website designed by ARK) * Gospelsanger Riana Mouton (Webwerf ontwerp eur ARK)

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpGebeure 2017Gebeure 2016Gebeure 2015Gebeure 2014Gebeure 2013Gebeure 2012Gebeure 2011Gebeure 2010

Updated: February 7, 2023 ** Opgedateer: 7 Februsrie 2023

 

 

 
English

 

 

Gebeure 2013

Riana was baie besig gedurende 2013.
Sommige datums en plekke van geleenthede word hieronder gegee.

 
  Kliek op fotoduimnael om die groter weergawe te sien
   
Vrydag 18 Januarie 'n Prima Vista Musiekskool Prys-uitdeling by Heilbron Metodistekerk om 18h00
   
Maandag 21 Januarie ― by 'n damesbyeenkoms in Heilbron Gereformeerde Kerk om 17h00
   
Sondag 27 Januarie Volle Evangelie Kerk, Lindhaven in Roodepoort om 10h00
   
Donderdag 14 Februarie by Huis Bron-van-Heil, Heilbron om 15h00
   
Vrydag 22 Februarie by die "CANSA RELAY FOR LIFE" in Heilbron vanaf 18h00 tot 06h00 op Saterdag 23 Februarie
   
Sondag 3 Maart by die NG Kerk Steynsrus om 9h00
Sondag 3 Maart Volle Evangelie Kerk in Kroonstad om 18h00
   
Saterdag 9 Maart by die Evangelisasie-uitreiking in Vanderbijlpark om 11h00
   
Sondag 10 Maart Volle Evangelie Kerk in Vaalpark om 9h00
   
Sondag 17 Maart by die Volle Evangelie Kerk Roodepoort, (Lindhaven Gemeente) om 10h00
   
Sondag 24 Maart kuier Riana saam op IFM Stereo radio om 8h00
   
Vrydag 29 Maart by die Paaskonferensie in Vaalpark (h/v Minnaar- en Hottentots Hollandstraat) om 18h00
   
Saterdag 30 Maart by die "Rhino River Run" in Heilbron vanaf 8h00 tot 12h00
   
Sondag 31 Maart in Heilbron by die Metodistekerk om 15h00
   
Saterdag 13 April Damestee by die Evangelies-Gereformeerde Kerk Upington om 10h30
   
Sondag 14 April Evangelies-Gereformeerde Kerk, Upington om 9h30
Sondag 14 April Volle Evangelie Kerk Upington om 19h30
   
Maandag 15 April gaan na 'n onderhoud by Radio Riverside om 14h15


Riana Mouton by Riverside Stereo Upington

   
Dinsdag 16 April besoek "School of Fire" in Upington om 11h00
   
Woensdag 17 April by die Oranjehof Bejaarde-oord in Upington om 9h00
   
Donderdag 18 April by die Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley gedurende hul saal-opening om 8h15


Riana Mouton bedien graag by skole. Hier sing sy vir leerlinge by Hoërskool Noordkaap Kimberley, waar Riana self in 1996 matriek geskryf het

   
Saterdag 20 April by 'n vonkel-tee by die Stillerweë Bejaarde-oord in Kimberley om 10h00


Riana Mouton na afloop van die vonkel-tee gehou by Stillerweë Bejaarde-oord Kimberley

   
Sondag 21 April Volle Evangelie Kerk in Kimberley om 9h30


Riana Mouton betrek graag ook die kinders by haar bediening. Hier bedien sy by die Volle Evangelie Kerk Kimberley op 21 April 2013

   
Saterdag 27 April by die Rhino River Run in Heilbron/Edenville vanaf 8h00 tot 12h00
   
Sondag 28 April by die NG Kerk in Ventersdorp-Oos om 9h30
   
Saterdag 4 Mei by die GEESFEES in Bronkhorstspruit om 13h30
   
Sondag 5 Mei by die Lewende Woord gemeente, Witbank om 9h00
Sondag 5 Mei by die Evander Herlewingsentrum, Witbank om 9h00
   
Sondag 12 Mei by die Apostoliese Geloofsending te Heilbron om 10h00
   
Saterdag 18 Mei by 'n privaat funksie te Frankfort om 9h00
   
Sondag 19 Mei by die NG Kerk, Dinwiddie, Germiston om 9h00
   
Saterdag 25 Mei  besoek die damestee in Vrede by die Apostoliese Geloofsending om 10h00
   
Sondag 26 Mei  by die Apostoliese Geloofsending in Vrede om 10h00
   
Donderdag 28 Mei by die NG Kerk, Waverley, Pretoria vir 'n teebyeenkoms vir bejaardes om 9h30
   
Vrydag 31 Mei by 'n Vrouekamp op Koedoeskop, Thabazimbi om 18h30
   
Sondag 2 Junie by die Apostoliese Geloofsending in Thabazimbi om 9h30
Sondag 2 Junie by die Christengesinskerk in Thabazimbi om 18h00
   
Dinsdag 2 Julie neem deel aan 'n opname by Crystal Music in Pretoria vir die Saamsing met SOUT CD
   
Sondag 21 Julie neem deel aan die Cantare Jubelfees in Heilbron se NG Kerk (Suid) om 15h00
   
Saterdag 27 Julie by die Rhino River Run van Heilbron/Edenville vanaf 8h00 tot 12h00
   
Saterdag 3 Augustus by die feesgeleentheid die Die Kliphartfees in Ottosdal
 

TV opname van Riana Mouton en Rooies Strauss by die Kliphartfees in Ottosdal

Riana Mouton en
Rooies Strauss gesels

Riana Mouton bedien in Ottosdal vanaf Kruiskyk se Gospelvreugdewa
   
Sondag 4 Augustus by die Prys en Aanbiddingsgeleentheid saam met Dewald Gouws by die Kliphartfees in Ottosdal

   
Sondag 11 Augustus by die Hartswater NG Kerk (Reünie byeenkoms) om 10h00
   
Saterdag 17 Augustus by die Bloed-van-Jesus konferensie in Vanderbijlpark om 10h00
   
Woensdag 28 Augustus by die Vroue Landbou-unie byeenkoms in Heilbron
   
Saterdag 31 Augustus   besoek die Christengesinskerk te Thabazimbi vir 'n damestee om 10h00
   
Sondag 1 September by die Christengesinskerk byeenkoms in Thabazimbi om 10h00
   
September 9 tot 11 Riana het opleiding in Pretoria ontvang ter bevordering van haar bediening en sangloopbaan
   
Saterdag 14 September by 'n geleentheid in Pietermaritzburg by die
Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF) fondsinsameling om 10h00


In Pietermaritzburg het Riana Mouton 'n heerlike fondsinsamelings-tee vir die SAFV gehou

   
Sondag 15 September by die NG Kerk in Pinetown om 08h30
   
Woensdag 18 September by die Solheim Bejaardes se geleentheid in Germiston om 10h30
   
Sondag 6 Oktober erediens by Koppisol Vereeniging, Nasionale Jurgens Saamtrek
   
11 tot 13 Oktober het Riana deelgeneem aan die Heilbron Purperfees
   
Dinsdag 22 Oktober by die Heilbron Dienssentrum om 10h00
   
Woensdag 23 Oktober by die Volle Evangelie Kerk biduur in Witbank om 18h30
   
Donderdag 24 Oktober by Witbank Edenpark Sentrum vir Bejaardes om 10h00
   
Saterdag 26 Oktober by die Rhino River Draffees in Heilbron om 16h00
   
Vrydag 1 November Riana neem die Krokodillied op in Meyersdal om 9h00
   
Saterdag 2 November   by die "Guardian Angels Motorcycle Club" in Bethlehem om 19h00
   
Sondag 3 November   by die "Guardian Angels Motorcycle Club" in Bethlehem om 10h00
   
Woensdag 6 November by Kleuterkasteel Oupas en Oumas se Dag in Heilbron om 10h00
Woensdag 6 November   by Kleuterkasteel Oupas en Oumas se Dag in Heilbron om 18h00
   
Saterdag 9 November   in Warrenton met die "Krokodil Uitreik" saam met Rooies Strauss om 19h00


In Warrenton tydens 'n uitreiking, is daar TV-opnames gemaak van Riana se lied "Krokodil" saam met Kaptein die krokodil. Rooies Strauss, Andrus Strauss en Struis Thirion hou Kaptein vas.

   

Sondag 10 November by die Apostoliese Geloofsending van Suid-Afrika,  Tabernadei in Kimberley met die "Krokodil Uitreik" om 09h00
Sondag 10 November by die Apostoliese Geloofsending Tabernadei in Kimberley bedien om 17h00

   
Maandag 11 November het twee onderhoude opgeneem vir KruiskykTV in Kimberley

   
Donderdag 14 November by die NG Kerk, Witfield Kandelare in Boksburg om 9h30
   
Saterdag 23 November ― by die Evangelies-Gereformeerde Kerk in Pietersburg vir 'n jaareinde-afsluiting om 15h00
   

Sondag 24 November ― by die Evangelies-Gereformeerde Kerk in Pietersburg vir die erediens om 10h00
Sondag 24 November by die Evangelies-Gereformeerde Kerk in Pietersburg vir die Kerssangdiens om 18h00


In Pietersburg (Polokwane) gee Riana Mouton 'n seuntjie uit die gemeente kans om 'n liedjie te sing. (Evangelies-Gereformeerde Kerk)

   

Sondag 1 Desember by die Kerssangdiens by die Volle Evangelie Kerk van Lindhaven in Roodepoort om 10h00
Sondag 1 Desember by die Kerssangdiens van die Hervormde Kerk in
Pretoria-Noord om 18h00

   
Vrydag 6 Desember Kersliedere by Kerslig by Huis Bron-van-Heil om 18h00
   
Sondag 8 Desember by die radio uitsending by IFM in Vanderbijlpark om 08h00
   
Sondag 15 Desember by die NG Kerk, Oranjeville se Kersdiens om 09h00
   
Sondag 22 Desember by die Evangelies-Gereformeerde Kerk, Tzaneen om 09h00
   
Dinsdag 24 Desember Oukersaand by die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV), Eiland, Letsitele om 19h00

   
Woensdag 25 Desember Kersdiens by die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV), Eiland, Letsitele om 09h00
 

Riana Mouton doen buitelug dienste by 'n ATKV oord, Die Eiland in Letsitele

   
 
 

 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
Gebeure 2017
Gebeure 2016
Gebeure 2015
Gebeure 2014
Gebeure 2013
Gebeure 2012
Gebeure 2011
Gebeure 2010

 


 

 

 

Werfkaart
Site Map

Musiekwinkel
Music Store

 

 

 

 

 

 


SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpGebeure 2017Gebeure 2016Gebeure 2015Gebeure 2014Gebeure 2013Gebeure 2012Gebeure 2011Gebeure 2010

ARK Web Design (Roses in Vase) * ARK Webontwerp (Rose in Vaas)

ADSA Advertensies

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

Artists at Piazza
Kunstenaars by Piazza

ARKpark.info

Swallow Software, Calgary, Canada
Swallow Software

ARK Web Design © 2015 - 2023
ARK Webontwerp © 2015 - 2023

Meer inligting oor Bybelhulpmiddels

Bekering

'n Christen

Bybelteks

Bible Text