Gospel singer Riana Mouton (Website designed by ARK) * Gospelsanger Riana Mouton (Webwerf ontwerp eur ARK)

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpGebeure 2017Gebeure 2016Gebeure 2015Gebeure 2014Gebeure 2013Gebeure 2012Gebeure 2011Gebeure 2010

Updated: February 7, 2023 ** Opgedateer: 7 Februsrie 2023

 

 

 
English

 

 

Gebeure 2014

Riana het baie optredes gedurende 2014 gehad. Sommige datums en plekke word hieronder verskaf.

  Kliek op fotoduimnael om die groter weergawe te sien
   
Saterdag 8 Februarie Bethlehem "Guardian Angels CATS" om 09h00
Saterdag 8 Februarie Bethlehem "Guardian Angels CATS" om 19h00
   
Sondag 9 Februarie Volle Evangelie Kerk Lofdal, in Vaalpark, Sasolburg om 0900
   
Donderdag 27 Februarie Randfontein Skou om 15h00
Donderdag 27 Februarie Randfontein Skou om 19h00


Riana Mouton deel haar hart en musiek by die Randfontein Skou

   
28 Februarie tot 1 Maart Aanbiddingskonferensie en -opleiding by Centurion
   
Saterdag 8 Maart Damestee by Volle Evangelie Kerk Koppies om 14h30
   
Sondag 9 Maart ― Volle Evangelie Kerk Koppies Aanbiddingsdiens om 10h00
   
Sondag 23 Maart Vrouekamp in Fochville om 09h00


Riana sing gereeld by buitelug kampe

   
Saterdag 29 Maart Heilbron Dienssentrum fondsinsameling om 18h00
   
Sondag 30 Maart Heilbron Metodistekerk om 15h00
   
Sondag 13 April Volle Evangelie Kerk Lindhaven, Roodepoort om 10h00
Sondag 13 April Pinkster Protestante Kerk Brakpan om 18h00
   
Vrydag 18 April NG Kerk Hartswater om 9h00 vir die Paasdiens
   
Sondag 20 April NG Kerk Reivilo om 9h30
   
Dinsdag 22 April 'n Radiokansel onderhoud om 14h00
   
Donderdag 1 Mei Dierebeskermingsvereniging (DBV) Hondeuitstappie in Drie Riviere, Vanderbijlpark om 10h40


By die DBV in Drie Riviere, Vereeniging het Riana Mouton die Goeie Nuus vir 'n goeie doel kom deel op 1 Mei 2014

   
Saterdag 3 Mei Vryburgfees, Vryburg om 15h00


Jeugbyeenkoms met Riana Mouton in Vryburg

   
Sondag 4 Mei Taberna Gemeente in Jan Kempdorp om 10h00
Sondag 4 Mei Taberna Gemeente in Jan Kempdorp om 18h00
   
Donderdag 8 Mei NG Kerk Boksburg Park senior burgers geleentheid om 10h00
   
Sondag 11 Mei Apostoliese Geloofsending Herlewing Ligtoring Gemeente te Pyramid in Pretoria om 10h00
   
Sondag 18 Mei Pinkster Protestante Kerk in Westonaria om 9h30
   
Sondag 25 Mei Apostoliese Geloofsending in Deneysville om 10h00
   
3 tot 5 Junie Ateljee-opnames in Pretoria
   
Sondag 15 Junie Apostoliese Geloofsending Primrose Sentraal om 09h00
   
Donderdag 26 Junie Kaperjolle by die NG Kerk, Vaalwater in Vanderbijlpark om 10h00
   
Vrydag 4 Julie Guardian Angels "DeFrost" by Woord en Lewe Kerk, Boksburg om 19h30

Riana Mouton op die verhoog van die Woord-en-Lewe Kerk Boksburg tydens die bekendstelling van haar nuwe CD op 4 Julie 2014

   
Saterdag 5 Julie ― Riana se nuwe CD "Maak 'n VERSKIL" bekendstelling in Jan Kempdorp om 19h00
   
Sondag 6 Julie Besoek die Volle Evangelie Kerk te Hartswater om 10h00
   
Saterdag 12 Julie Bekendstelling van Riana sie nuwe CD "Maak 'n VERSKIL" by die NG Kerk Suid-saal in Heilbron om 15h00
   
Sondag 13 Julie Volle Evangelie Kerk in Vaalpark by die Lofdal Gemeente om 9h00


Harte word aangeraak, terwyl Riana Mouton sing by die Volle Evangelie Kerk in Vaalpark

   
Vrydag 18 Julie Gospelvertoning by Etienne Rousseau Teater in Sasolburg om 18h00
   
Sondag 20 Julie ― 'n IFM radio onderhoud om 8h00


Riana Mouton by IFM in Vanderbijlpark

Sondag 20 Julie Bet-El Vrye Gereformeerde Gemeenskapskerk in
Vanderbijlpark om 10h00

   
Vrydag 25 Julie ― by die NG Kerk Maclear om 19h00
   
Saterdag 26 Julie ― by die NG Kerk Maclear vir 'n Ontbytbediening om 08h00
   
Sondag 27 Julie ― by die Volle Evangelie Kerk Randfontein om 09h00
Sondag 27 Julie by die Evangelies-Gereformeerde Kerk Randfontein om 18h00


Riana Mouton bedien by 'n aanddiens in die Evangelies-Gereformeerde Kerk Randfontein op 27 Julie 2014

   
Sondag 3 Augustus by die Volle Evangelie Kerk in Kroonstad om 09h00
   
Vrydag 8 Augustus Besoek die Jeugbyeenkoms by die NG Kerk Mtubatuba om 18h00
   
Saterdag 9 Augustus Damestee by die NG Kerk te Mtubatuba om 11h00


Riana Mouton deel met dames van NG Mtubatuba tydens 'n oggendtee op Vrouedag

   
Sondag 10 Augustus Erediens by die NG Kerk in Mtubatuba om 10h00
   
Saterdag 23 Augustus Sangwerkswinkel in Meyerton
   
Vrydag 29 Augustus Riemland Karnaval by die Hervormde Kerk in Heilbron om 17h00
   
Saterdag 30 Augustus Riemland Karnaval by die Hervormde Kerk in Heilbron om 11h00
   
Sondag 31 Augustus Erediens vir Ry vir Jesus Bediening in Fochville om 10h00
   
Saterdag 6 September Kamp by Petronella (Pyramid) Pretoria


Riana Mouton sing by 'n buitelug samekoms in Petronella Pretoria op 6 September 2014

   
Sondag 14 September Besoek Kruiskerk in Sasolburg om 09h30
   
Saterdag 20 September Riana sing by die Vroue-Landbouvereniging (VLV) in Groblershoop


 

Die video-opname van Riana Mouton se lied "Krokodil" die amptelike musiekvideo op Groblershoop se vlaktes. (20 Sept 2014)

   
Sondag 21 September ― 'n gebeurtenis in Groblershoop Aanbiddingssentrum


Riana Mouton deel haar hart en sang met Groblershoop Aanbiddingssentrum

   
Vrydag 26 September Fondsinsamelingskonsert by die Hoërskool Heilbronsaal om 18h00
   

Saterdag 27 September Lente-tee by Evangelies-Gereformeerde Kerk Westdene, Johannesburg om 10h00
 


Die mense van die Evangelies-Gereformeerde Kerk Westdene word bemoedig en versterk deur Riana Mouton se woorde en sang tydens die lente-tee

Saterdag 27 September by die Lente Sangfees by die Volle Evangelie Kerk Lindhaven, Roodepoort om 18h00

   
Sondag 28 SeptemberErediens by die Volle Evangelie Kerk Lindhaven, Roodepoort om 10h00


Riana Mouton bedien met die Woord en sang

   
Saterdag 4 Oktober ― by 'n damestee by die NG Kerk, Alexandria om 9h00


Riana Mouton tydens 'n oggendtee in Alexandria

Saterdag 4 Oktober Riana het die Volle Evangelie Kerk Algoa Park, Port Elizabeth besoek om 18h00

   
Sondag 5 Oktober Besoek die Volle Evangelie Kerk in Humansdorp om 10h00


Hier bedien Riana Mouton die mense van Volle Evangelie Kerk in Humansdorp

Sondag 5 Oktober Besoek die Volle Evangelie Kerk in Uitenhage om 18h30

   
Donderdag 9 Oktober ― by die NG Kerk Primrose Hill om 15h00
   
Sondag 12 Oktober Besoek die Volle Evangelie Kerk in Jeffreysbaai om 9h00


Riana Mouton bedien by die Volle Evangelie Kerk Jeffreysbaai


Sondag 12 Oktober Besoek die Volle Evangelie Kerk in Grahamstad om 18h30


Riana Mouton bedien tydens 'n aanddiens by die Volle Evangelie Kerk Grahamstad

   
Sondag 19 Oktober Optrede by die Lentefees by Louis Botha Kinderhuis, Queenswood, Pretoria


Riana Mouton is ook betrokke, en doen graag optredes vir kinderhuise, soos hier by die Lentefees van die Louis Botha Kinderhuis

   
Saterdag 25 Oktober Damestee by die NG Moedergemeente, Christiana om 9h30

 

Riana Mouton bedien by 'n damestee in Christiana NG Kerk

   
Sondag 26 Oktober by die NG Moedergemeente, Christiana om 9h00


Riana Mouton in die NG gemeente Christiana tydens
'n oggend erediens 26 Okt 2014

   
Vrydag 31 Oktober die "Cansa Relay" geleentheid in Heilbron om 18h00
   
Saterdag 1 November was by Evangelies-Gereformeerde Kerk in Newcastle vir 'n aandsangdiens om 18h00
   
Sondag 2 November by die Evangelies-Gereformeerde Kerk Newcastle erediens om 9h00
   
Saterdag 8 November bekendstelling van die Getuienis Vol3 CD by die Volle Evangelie Kerk te Randfontein om 18h00
   
Sondag 9 November Riana het die Volle Evangelie Kerk in Orkney besoek om 10h00


Riana Mouton in die Volle Evangelie Kerk op Orkney

   
Saterdag 15 November Riana woon 'n kursus vir gospelsangers by in Boksburg
   
Sondag 16 November Onderhoud op IFM radio om 8h00

   
Sondag 23 November by Thabazimbi se Kerssangdiens in Setaria om 17h00
   

Donderdag 27 November Riana was behulpsaam by die Swartwater Hervormde Kerk se fondsinsameling om 10h00


By die Hervormde kerk Swartwater het Riana Mouton die ouer mensies van die omgewing bedien tydens 'n heerlike Kersfeesfunksie

   
Saterdag 29 November by die Evangelies-Gereformeerde Kerk, Emmanuel in Pietersburg om 14h00


Riana Mouton by 'n informele pretdag tydens die Evangelies-Gereformeerde Kerk Pietersburg se jaarafsluiting

   
Sondag 30 November by die Evangelies-Gereformeerde Kerk Emmanuel in Pietersburg om 10h00
Sondag 30 November ―by die NG Kerk Oranjeville Kerssangdiens om 19h00
   
Vrydag 5 Desember Riana woon die Kerssang by kerslig by by Huis Bron-van-Heil in Heilbron
   
Sondag 7 Desember woon die Kerssangfeesaand by in Newcastle
   
Saterdag 20 Desember by Leeuhof, Vereeniging


Buitelug Kersfeesliedere by Leeuhof Vereeniging saam met Riana Mouton

   

Woensdag 24 Desember ― by die Jakaranda Liggiefees in Pretoria vanaf
18h30 tot 22h00


Riana Mouton bedien op Oukersaand 2014 by die baie bekende
Jakaranda Liggiefees in Pretoria

   
 
 

 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
Gebeure 2017
Gebeure 2016
Gebeure 2015
Gebeure 2014
Gebeure 2013
Gebeure 2012
Gebeure 2011
Gebeure 2010

 


 

 

 

Werfkaart
Site Map

Musiekwinkel
Music Store

 

 

 

 

 

 


SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpGebeure 2017Gebeure 2016Gebeure 2015Gebeure 2014Gebeure 2013Gebeure 2012Gebeure 2011Gebeure 2010

ARK Web Design (Roses in Vase) * ARK Webontwerp (Rose in Vaas)

ADSA Advertensies

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

Artists at Piazza
Kunstenaars by Piazza

ARKpark.info

Swallow Software, Calgary, Canada
Swallow Software

ARK Web Design © 2015 - 2023
ARK Webontwerp © 2015 - 2023

Meer inligting oor Bybelhulpmiddels

Bekering

'n Christen

Bybelteks

Bible Text