Riana het baie optredes gedurende 2015 gehad.
Sommige datums en plekke
word hieronder verskaf.
Kliek op fotoduimnael om die groter
weergawe te sien
Vrydag 6 Februarie
― Radio-onderhoud op
Radio Pretoria om 12h00.
Die aanbieder was Karen Zeelie
Vrydag 6 Februarie
― Radio-onderhoud op Radiokansel
Vrydag 6 Februarie
― Riana besoek Radiokansel in Pretoria om 14h00 vir 'n onderhoud met Elmarie vir die bekendstelling van haar album "Maak 'n VERSKIL". Die volgende liedere is ingesluit in hierdie onderhoud:
Maak 'n VERSKIL
Slagveld van ons
tyd
Iewers is Iemand
Die onderhoud is ongeveer 20 minute. Kwaliteit, laag.
Meeste van die liedere wat op radio en TV gehoor word is alreeds beskikbaar op CD's, DVD's of
musiekvideo's. Besoek Riana se aanlynwinkel by:
rmouton.dieknoop.org
om die items te koop. Maklike aflaaibare opsies is ook
beskikbaar.
Sondag 8 Februarie
― Erediens by die Pinkster Protestante Kerk in Rooihuiskraal, Centurion
Donderdag 12 Februarie
― 'n Byeenkoms vir bejaardes by die NG Kerk, Waverley om 10h00
Vrydag 13 Februarie
― Huis Bron-van-Heil, Heilbron om 14h00 vir 14h30
Saterdag 14 Februarie
― Fondsinsameling in Senekal, Westerson Tehuis Senekal om 10h00
Saterdag 14 Februarie
― Valentynsaand
by die Apostoliese Geloofsending van Suid-Afrika, Senekal om 18h00
Saterdag 15 Februarie
― Erediens by die Apostoliese Geloofsending van Suid-Afrika, Senekal
Donderdag 26 Februarie
― Stemsessie by Malie Kelly om 9h00
Donderdag 26 Februarie
― Saamsing met SOUT Volume 3
pre-produksie by Crystal Music in Pretoria om 12h00
Saterdag 28 Februarie ― Damestee by die Volle Evangelie Kerk, Parktabernakel Vanderbijlpark om 10h00
Saterdag 7 Maart ― Damestee by die Volle Evangelie Kerk te Meyerton om 10h00
Sondag 15 Maart
― Bet-El Vrye Gereformeerde Gemeenskapskerk Vanderbijlpark om 9h00
Woensdag 18 Maart
― Video-opname van "Maak 'n verskil"
Verfilming van die musiekvideo "Maak 'n
verskil"
Kameraman is Eon de Bruin van XrossBeat Media
Donderdag 19 Maart
― Video-opname van "Wat Ek vir jou beplan"
Verfilming van die musiekvideo "Wat Ek vir jou beplan"
Kameraman is Eon de Bruin van XrossBeat Media
Saterdag 21 Maart 2015
―
Riana Mouton bedien tydens die jaarlikse diplomaplegtigheid van Ekklesia Bybelkollege te Springs.
Saterdag 21 Maart ― Lofoord Gemeente Springs om 18h00
Sondag 22 Maart
― Oggenddiens by
Phyllis Robertson Tehuis, Pretoria om 10h00
'n Heerlike dag by die Phyllis Robertson Tehuis vir Gestremdes in Pretoria
Sondag 29 Maart ― Erediens by die Volle Evangelie Kerk in Lichtenburg
Saterdag 4 April ― Lewende Waters Koppies om 10h00 by "Kapok se plek"
Sondag 5 April
― Lewende Waters Koppies om 10H00 byt "Kapok se plek"
Sondag 12 April ― Aanbiddingsdiens by die Volle Evangelie Kerk in Kroonstad
Donderdag 16 April ― Radio onderhoud by HOPE FM om 9h00 wat vanaf Vereeniging uitsaai.
Annari Du Plessis was die aanbieder.
Vrydag 24 April ― Funksie vir bejaardes by die
NG Kerk, Aasvoëlkop, Johannesburg om 10h30
Donderdag 30 April ― Saamsing met SOUT Volume 3 opname in die ateljee in Pretoria
Woensdag 6 Mei ― Televisie-opnames vir die program "Ek het my droom gaan
haal" vir Kruiskyk TV te Klerksdorp om 10h00. Onderhoude gedoen deur Pastoor Marinda Young
Vrydag 8 Mei ― Pienk Pinkie Teegeleentheid by die Hoërskool Heilbron