Gospel singer Riana Mouton (Website designed by ARK) * Gospelsanger Riana Mouton (Webwerf ontwerp eur ARK)

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpGebeure 2017Gebeure 2016Gebeure 2015Gebeure 2014Gebeure 2013Gebeure 2012Gebeure 2011Gebeure 2010

Updated: February 7, 2023 ** Opgedateer: 7 Februsrie 2023

 

 

English

 

Gebeure 2012

Spesiale geleenthede in 2012

 
  Kliek op fotoduimnael om die groter weergawe te sien
   
Donderdag 1 Maart 2012 Riana bedien 'n groot groep dames tydens 'n Vroue Landbou Unie (VLU) streeksbyeenkoms in Heilbron
 
 
Ons dank aan André Pretorius Fotografie vir toestemming van die gebruik van hierdie foto
   
Dinsdag 13 Augustus Riana besoek Radio Pretoria vir 'n onderhoud met
Karen Zeelie vir die bekendstelling van haar debuutalbum "Niemand soos HY". Die volgende liedere is ingesluit in hierdie onderhoud:
     
Sekelmaan Meer oor hierdie lied
Niemand soos HY Meer oor hierdie lied
My eerste Liefde Meer oor hierdie lied
Staan by jou Meer oor hierdie lied
Jesus gee krag Meer oor hierdie lied
The river Meer oor hierdie lied

Onderhoud saam met Riana MoutonDie onderhoud is ongeveer 40 minute.

Meeste van die liedere wat op radio en TV gehoor word is alreeds beskikbaar op CD's, DVD's of musiekvideo's. Besoek Riana se aanlynwinkel by: rmouton.dieknoop.org om die items te koop. Maklike aflaaibare opsies is ook beskikbaar, selfs vir enkel liedjies.

Woensdag 7 November 2012 Riana besoek Heilbron Kleuterkasteel tydens hul konsert


Ons dank aan André Pretorius Fotografie vir toestemming van die gebruik van hierdie mooi foto

 
 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
Gebeure 2017
Gebeure 2016
Gebeure 2015
Gebeure 2014
Gebeure 2013
Gebeure 2012
Gebeure 2011
Gebeure 2010

 


 

 

 

Werfkaart
Site Map

Musiekwinkel
Music Store

 

 

 

 

 

 


SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpGebeure 2017Gebeure 2016Gebeure 2015Gebeure 2014Gebeure 2013Gebeure 2012Gebeure 2011Gebeure 2010

ARK Web Design (Roses in Vase) * ARK Webontwerp (Rose in Vaas)

ADSA Advertensies

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

Artists at Piazza
Kunstenaars by Piazza

ARKpark.info

Swallow Software, Calgary, Canada
Swallow Software

ARK Web Design © 2015 - 2023
ARK Webontwerp © 2015 - 2023

Meer inligting oor Bybelhulpmiddels

Bekering

'n Christen

Bybelteks

Bible Text