| 
						  
						Salig is hy wat die woorde  
						van die profesie lees,  
						en die wat dit hoor en bewaar 
 wat daarin geskrywe is,  
						want die tyd is naby. 
						
 
						Openbaring 1:3  | 
						
						 
						    | 
					
				
					Boeke
				Riana neem nou ook deel aan 'n 
				skrywersgroep wat boeke skep met opheffende Christelike temas in 
				die vorm van Bybelse gedagtes vir die dag.
				Besoek Riana se aanlynwinkel by:rmouton.dieknoop.org
										om die boeke te koop. 
					
						
							
								
								  | 
								 Leef lag en loof! ― 'n 
								Bybelgedagte vir die dag | 
								
			
								
			  | 
							
							
								
								  | 
								 God is Groot ― 'n 
								Bybeldagboek vir Vroue | 
								
			
								
			  |