Gospel singer Riana Mouton (Website designed by ARK) * Gospelsanger Riana Mouton (Webwerf ontwerp eur ARK)

Sitemap • Werfkaart • Home/TuisUp/OpSOUT Volume 1SOUT Volume 2SOUT Volume 3SOUT Volume 4 •

Updated: February 7, 2023 ** Opgedateer: 7 Februsrie 2023

 

 

 
English

 

 

CD/DVD Titel: Saamsing met SOUT Volume 3
(Saamgestelde DVD en CD Kombo) 2015

   

DVD/CD Saamsing met SOUT Volume 3 Kunstenaars
 
DVD/CD Voor met Kunstenaars en liedjies op die Kombo

 
Kunstenaars

Kliek op duimnaels vir 'n groter weergawe

Liedere op hierdie CD en DVD Keurspel

1. There is power in the cleansing Blood • The Holy Ghost is keeping me alive •
The church is moving on
• Cast your burdens

2. U maak my hele lewe nuut • Is Hy nie wonderbaar • Ons sal oorwin • Gaan vertel dat Jesus red

3. All over the world • Let's talk about Jesus • I love this family of God • How great is our God

4. Bring dit my nader • Beloftes

5. Die Here wat ek dien • Come and go with me • Every day with Jesus • Loof die Here saam met my

6. I am building a people of power
• God's got an army • We're marching • In the Name of Jesus

7. Dit is genoeg vir my om te weet • Dit is mτre, mτre in my hart • There's a new name written down in glory • Give me oil in my lamp

8. Elke een behoort te weet • Hy's die Lelie van die Dale • Lei my Here lei my • Ek hef my stem 'n lofsang tot U Naam

9. Geloof wankel nie • Elke belofte in die Boek is myne • Hoe wonderlik verbasend
groot
• Want Jesus besit nou my hart • Dit is Jesus halleluyah

10. O, die Bloed van Jesus • Worthy is the Lamb • Only Believe • I surrender all
 

Meer oor hierdie DVD/CD Kombinasie

Die CD se liedjievolgorde is presies dieselfde as die DVD s'n. Die DVD het net ekstra goed soos agter-die-skerm kykies en geselsies met die sangers. Die CD het, soos met SOUT 1 en 2, ook die volledige woorde in PDF formaat. Die DVD en CD is beide opgeneem vanaf die lewendige optrede in die Springs Teater.

Sangers wat deelgeneem het was: Riana Mouton, Willie Botha, Leon Goosen, Welna van Noordwyk, Barneace Slabbert, Chanιl Wink, Tania Strauss, Dudley Mans en Quinten Pendle.

 

Home/Tuis
Up/Op
SOUT Volume 1
SOUT Volume 2
SOUT Volume 3
SOUT Volume 4

 


 

 

 

Werfkaart
Site Map

Musiekwinkel
Music Store

 

 

 

 

 

 


Sitemap • Werfkaart • Home/TuisUp/OpSOUT Volume 1SOUT Volume 2SOUT Volume 3SOUT Volume 4 •

ARK Web Design (Roses in Vase) * ARK Webontwerp (Rose in Vaas)

ADSA Advertensies

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

Artists at Piazza
Kunstenaars by Piazza

ARKpark.info

Swallow Software, Calgary, Canada
Swallow Software

ARK Web Design © 2015 - 2023
ARK Webontwerp © 2015 - 2023

Meer inligting oor Bybelhulpmiddels

Bekering

'n Christen …

Bybelteks

Bible Text