CD Titel: Saamsing met SOUT Volume 1 (Saamgestelde CD) 2013 Opgeneem deur Crystal Music
Liedere op hierdie CD (2 Skywe)
Alive alive He is the King of kings What a mighty God we serve Lift Jesus higher Ek het U lief Here Jesus My hart loop oor van blydskap In my wandel en in al my weλ As my beker van blydskap oorloop Dit laat my so lekker sing Maak my los Here Jesus Ek is vry vry vry Dit is 'n vreugde Daar's verlange in my hart na Jesus Ek weet my Jesus kom weer Kyk Hy kom op die wolke I have decided to follow Jesus I will enter His gates (He has made me glad) This is the day We bring a sacrifice of praise Loof Koning Jesus U is waardig om die Boek te neem At the cross Glad day when I was born again Very very soon Expect a miracle every day Ek is verlos deur die Bloed van die Lam Wil jy ook vry wees van sondegevaar Daar is krag krag Ere sy die Lam What a lovely name the Name of Jesus He made the stars to shine How big is God, how big and wide His vast domain Because He lives Greater is He that is in me I'm goin'to stay right under the Blood There is victory for me Blessed be the Name of the Lord (The Name of the Lord is) Jesus kan alles doen Verlustig jou in Hom Staan vas (in die Naam van die Heer) Oorwinnaars (ons sal vasstaan op Sy Woord) Oorwinningslied (Ek sien in my gees die glorie) Dan moet ek juig (Hoe groot is U) Holy Trinity Pour You love out on me Ek weet die Here maak 'n weg vir my Die Here is my Herder Koning van my hart Alleluia alleluia, want die Here Almagtig regeer Hemelvader, ek aanbid U Kom o Skepper Gees (Lewendmakend Gees) Let Your glory fill this house Worship, we worship Hulle noem Hom die Alfa en Omega In moments like these Oh, how I love Jesus Hy is Heer, Hy is Heer (triomferend oor die dood) O kom nou en aanbid Hom This is Holy Ground We are standing on holy ground (for I know that there are angles) U is my lied en my vreugde Ere en lof bring ons U Met my hande omhoog Dit roer my siel (wanneer ek dink aan Jesus) Wat my hart begeer (is om U te dien) Halleluja, halleluja
Meer oor hierdie CD
Elke volume bevat 'n dubbel CD met 2 ure se lekker saamsing lof- en aanbiddings-koortjies. Elke lied vloei oor in twee of meer koortjies en al die lirieke is in PDF vorm op die CD's aangebring vir maklike gebruik in gemeentes, klein groepies of jeug-byeenkomste.
Sangers wat deelgeneem het was:Riana Mouton, Willie Botha, Tania Strauss, Leon Goosen, Tania Berrangι, Quinten Pendle, Andrι Odendaal, Barneace Slabbert en Celia Zietsman. |