1. |
Niemand soos Hy
(Musiek en
lirieke deur Stass©2009) |
|
|
|
Bybelvers: Jesaja 46:9
Dink aan die dinge wat tevore was, van ouds
af, dat Ek God is, en daar is geen ander
nie; Ek is God, en daar is niemand soos Ek
nie; |
|
|
2. |
Ek sal nie twyfel
(Musiek en
lirieke deur Tania Strauss) |
|
|
|
Bybelvers:
Jakobus 1:6
Maar hy moet in die geloof bid,
sonder om te twyfel; want hy wat twyfel,
is
soos 'n golf van die see wat deur die wind
gedrywe en voortgesweep word. |
|
|
3. |
Sekelmaan (Lirieke
deur Retief Burger en Musiek deur
Retief Burger
en
Leza Liverage
©2002) |
|
|
|
Bybelvers:
Hoséa 2:19-20
En ek sal My met jou verloof
tot in ewigheid en My met jou verloof in
geregtigheid en in reg en in
goedertierenheid en in ontferming.
En Ek sal
My met jou verloof in trou; dan sal jy die
HERE ken. |
|
|
4. |
I
know you know (Musiek en lirieke deur Sierra) |
|
|
|
Bybelvers:
Jeremia 29:11
Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester,
spreek die HERE,
gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle 'n hoopvolle toekoms
te gee. |
|
|
5. |
My eerste Liefde (Musiek en lirieke deur Willie Botha) |
|
|
|
Bybelvers: Openbaring
2:4
Maar Ek het
teen jou dat jy jou eerste liefde verlaat
het. |
|
|
6. |
Man met die purperkleed
(Musiek en lirieke deur Cathy Viljoen) |
|
|
|
Bybelvers: Johannes
19: 5-6
En Jesus
het uitgekom buitentoe en die doringkroon en
die purperkleed gedra.
En Pilatus sê vir
hulle: Dáár is die mens!
En toe die owerpriesters en die dienaars Hom
sien, skreeu hulle en sê: Kruisig, kruisig
Hom! Pilatus sê vir hulle:
Neem julle Hom en
kruisig Hom, want ek vind geen skuld in Hom
nie |
|
|
7. |
Staan
by jou (Musiek en lirieke deur Leon
Ferreira) |
|
|
|
Bybelvers: Hebreërs
10:23
Laat ons
die belydenis van die hoop onwankelbaar
vashou,
want Hy wat dit beloof het, is getrou; |
|
|
8. |
Ken jy
die Heilige Gees
(Musiek en lirieke deur Johan Heystek) |
|
|
|
Bybelvers:
Johannes 14:26
maar die
Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in
my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer
en sal julle herinner aan alles wat Ek vir
julle gesê het. |
|
|
9. |
The river (Musiek en lirieke deur Brain Doerksen) |
|
|
|
Bybelvers: Openbaring
22:1
En hy (die
engel) het my getoon 'n suiwer rivier
van die water van die lewe,
helder soos kristal, wat uitstroom uit die
troon van God en van die Lam. |
|
|
10. |
Laat
almal weet (Musiek en lirieke deur Deon
Roberts) |
|
|
|
Bybelvers: Markus
8:36-38
Want wat
sal dit 'n mens baat as hy die hele wêreld
win en aan sy siel skade ly?
Of wat sal 'n
mens gee as losprys vir sy siel? Want elkeen
wat hom vir My en my woorde skaam in hierdie
owerspelige en sondige geslag,
vir hom sal
die Seun van die mens Hom ook skaam
wanneer
Hy kom in die heerlikheid van Sy Vader met
die heilige engele. |
|
|
11. |
Jesus gee krag (Musiek en lirieke deur Cathy Viljoen en Willie Botha) |
|
|
|
Bybelvers: Jesaja 40:31
maar die wat
op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar
op met vleuels soos die arende; hulle
hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel
en word nie mat nie. |
|
|
12. |
Ons
Koning kom (Juanita Du Plessis) |
|
|
|
Bybelvers:
Johannes 14:3
En as Ek gegaan en vir julle plek
berei het, kom Ek weer
en sal julle na My
toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek
is. |
|
|