Saamsing met SOUT Volume 4 CD 1 Praise Songs (CRS130A) MEDLEY 1 Loof Hom met die tromme x3 Loof Hom met die tromme Loof Hom met die harp Loof Hom met die klinkende simbale Alles wat asem het Loof, loof die Here Alles wat asem het Loof, loof die Heer Prys Hom met jul stemme prys Hom uit die hart Prys Hom in die hemel en op aarde Alles wat asem het Loof, loof die Here Alles wat asem het Loof loof die Heer Filippense 4:4 x3 Filippense 4 vers 4 sê verbly jul in die Heer x2 Verbly jul, verbly jul Verbly jul in die Heer Filippense 4 vers 5 sê die Here is naby x2 Naby naby die Here is naby Naby naby die Here is naby Filippense 4 vers 6 sê O, wees oor niks besorg x2 Oor niks nie oor niks nie O, wees oor niks besorg Aan die Koning van die eeue x 3 Aan die Koning van die eeue Die Onverderflike, Onsienlike, alleen Wyse God Kom toe die eer en heerlikheid tot in alle ewigheid Amen, Amen Kom toe die eer en heerlikheid tot in alle ewigheid Amen Oh oh goed is die Heer x 3 O, o goed is die Heer x3 Nooit sal ek vergeet hoe goed is Hy vir my Hy skenk my verlossing, goed is die Heer Hy skenk my Sy vreugde, goed is die Heer Hy skenk my die lewe, goed is die Heer Nooit sal ek vergeet hoe goed is Hy vir my MEDLEY 2 Send a new touch of fire x 3 Send a new touch of fire on my soul, Lord Send it now, Lord send it now Touch my lips today with a living coal Send a new touch of fire on my soul There is gladness in my soul x 3 There is gladness in my soul today Praise the Lord x2 For my many sins are washed away Hallelujah praise the Lord I’ll go singing all the way For my night has turned to day And forever by His side I’ll stay Hallelujah praise the Lord I left my load at Calvary x 3 I left my load at Calvary Where Jesus died for you and me And then there came a peace so sweet When I left my load of sin at Jesus’ feet God’s not dead x 3 God’s not dead He’s alive x 3 I feel it all over me I feel it in my hands I feel it in my feet I feel it in my head I feel it in the streets I feel it all over me No, no, no, no, …… MEDLEY 3 Bind us together x3 Bind us together, Lord Bind us together with chords that cannot be broken; Bind us together Lord x2 Bind us together with love There is only one God There is only one King, There is only one body, And that is why we sing Yesterday today and forever x3 Yesterday, today and forever Jesus is the same All may change but Jesus never Glory to His Name Glory to His Name x2 All may change but Jesus never Glory to His Name It’s beginning to rain x3 It’s beginning to rain, rain, rain Hear the voice of the Father Saying: ”whosoever will come drink of this water. I promised to pour My Spirit out on Your sons and your daughters” If you’re thirsty and dry Lift your hands to the sky It’s beginning to rain MEDLEY 4 Die Heiland leef nog x3 Die Heiland leef nog Halleluja, Die Heer vergeef nog Prys Sy Naam Na die kruis kom die kroon Jesus self sal beloon Ek juig want Hy leef, Halleluja x2 Die lof en die eer kom U toe x3 Die lof en die eer kom U toe, Here Die lof en die eer kom U toe Ons bring U Here die eer van U Naam Die lof en die eer kom U toe Daar ruis langs die wolke x3 Daar ruis langs die wolke ‘n lieflike Naam Wat Hemel en aarde verenig tesaam Sy Naam is so dierbaar en soet vir my hart Dit reinig van sonde en heel al my smart Wees stil en weet Wees stil en weet dat Ek jou God is x2 Wees stil en weet dat Ek God is Ek is die Heer wat jou genees x3 Op U alleen, sal ek vertrou x3 MEDLEY 5 He’s worthy to be praised x3 He’s worthy to be praised He lifted me He’s worthy to be praised He set me free He’s worthy to be praised He opened heaven unto me He is worthy to be praised Praise Him x2 Praise Him in the morning Praise Him in the noontime Praise Him x2 Praise Him when the sun goes down When we all get to heaven x3 When we all get to heaven What a day of rejoicing that will be When we all see Jesus We’ll sing and shout the victory He brought me out of the miry clay x3 He brought me out of the miry clay He set my feet on the rock to stay He put a song in my heart today A song of praise Hallelujah Oh, oh He’s done so much for me x3 Oh, oh He’s done so much for me x2 If I could tell through eternity I could never, never tell How much He’s done for me MEDLEY 6 Build your house on the rock x3 Build your house on the rock x2 And it shall stand There’s no power in this world That can stand against God’s Word Build your house on the rock and it shall stand This joy that I have x3 This joy that I have Jesus gave it to me x3 The world didn’t give it And the world can’t take it away I’m a new creation x3 I’m a new creation I’m a brand new man All things have passed away I’m born again More than a conqueror That’s who I am I’m a new creation I’m a brand new man Father I place Father I place into Your hands The things I cannot do Father I place into Your hands The things that I’ve been through Father I place into Your hands My sorrow and my pain Meet my needs I pray in Jesus name x2 Father I place into Your hands My friends and family Father I place into Your hands The things that trouble me Father I place into Your hands The person I could be For I know that I can trust in You MEDLEY 7 Jesus is die Naam van my Heer x3 Jesus is die Naam van my Heer en Vriend Jesus is die Naam wat verlossing bied In Sy Naam is krag Oorwinning dag na dag Hierdie naam verslaan elke vyandsmag Loof die Heer o my siel x3 Loof die Heer o, my siel en alles binne in my Hart en siel, gees en krag en alles binne in my Loof Sy Heilige Naam x3 Loof die Heer Habakuk 3 x6 Die Here my God Gee vir my krag Hy maak my voete Soos die van ‘n ribbok Op hoë plekke laat Hy my veilig loop Jesus is die rede x3 Jesus is die rede vir my blydskap Jesus is die rede tot my lof Jesus is die rede Ek gee aan Hom die ere Jesus is die rede tot my dank MEDLEY 8 Rondom Jerusalem is berge x3 Rondom Jerusalem is berge So beskerm die Here Sy volk Rondom Jerusalem is berge So beskerm die Here Sy volk Hy sluit ons in van agter en van voor af So beskerm die Here Sy volk Rondom Jerusalem is berge So beskerm die Here Sy volk Ek is tot alles tot alles in staat x3 Ek is tot alles, tot alles in staat x2 Deur Jesus Christus Wat my die krag gee Is ek tot alles, tot alles in staat Geanker in Jesus x3 Geanker in Jesus as ek deur storms gaan Geanker in Jesus as golwe om my slaan Geanker in Jesus in Sy krag kan ek bly staan Geanker in die Rots van die eeue Ek is met vars vreugde-olie gesalf x3 Ek is met vars vreugde-olie gesalf Ek is vry in die Heilige Gees Uit my hart wil ek sing om hulde te bring Aan die naam van Jesus my Heer MEDLEY 9 Arise shine x3 Arise shine for your light is come x2 And the glory of the Lord is risen The glory of the Lord is come The glory of the Lord is risen upon Thee With my hands I will praise Him x2½ With my hands I will praise Him With my voice I will sing With my feet I will dance before the King And I will praise just like Adam did I will sing the songs of praise I will walk in the garden and I will talk with my King And I will call those things that be not Just as though they were I will walk in the garden and I will reign like a king Weet jy dit nie x2 Weet jy dit nie of het jy nie gehoor Ons God is Vader, Skepper en Heer x2 O, ek sal sing van Sy grootheid Ek sal juig oor Sy krag Ek sal vertel van Sy liefde elke dag Ja, ek sal sing van Sy grootheid Ek sal juig oor Sy krag Ek sal vertel van Sy liefde elke dag MEDLEY 10 Our Lord is Wonderful x3 Our Lord is wonderful in council He’s wonderful Excellent in working He’s excellent Mighty in power He’s mighty Glory be to God forever more Without Him I can do nothing x2½ Without Him I can do nothing Without Him I’d surely fail Without Him I would be drifting Like a ship without a sail Jesus, my Jesus do you know Him today Please don’t turn Him away Jesus, my Jesus without Him how lost I will be He’s more than enough x3 He’s more than enough, more than enough He is El Shaddai, the God of plenty; The All sufficient One God Almighty Jesus is more than enough MEDLEY 11 Heilig Heilig x2 Heilig, Heilig, Heilig is die Heer van die leërskare Heilig, Heilig, Heilig is die Here God Die aarde is vol van Sy Heerlikheid x3 Heilig is die Heer Soos ‘n hert smag na waterstrome x2 Soos ‘n hert smag na waterstrome Smag my siel na U o, Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer U alleen is my krag en skild Aan U alleen wy ek nou myself U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer x3 Halleluja U is Koning x4 Hallelujah U is Koning Ons aanbid U in U woning U’s die Alfa en Omega Daarom sing ons Hallelujah CD 2 volg hier onder CD 2 Evangelical Songs (CRS130B) SONG 1 - BLINK SKYN DIE DAGSTER Blink skyn die dagster helder vir my In die liefde van my Jesus Van al my sonde maak Hy my vry In die liefde van my Jesus CHORUS: Vol lof en dankbaarheid kan ek sing Geest’lik herbore Koning se kind Sy erfgenaam my loflied weerklink So gelukkig in my Jesus Hy’s my Verlosser ek is Sy kind In die liefde van my Jesus Deur Sy genade aan Hom gebind In die liefde van my Jesus CHORUS: Vol lof en dankbaarheid kan ek sing Geest’lik herbore Koning se kind Sy erfgenaam my loflied weerklink So gelukkig in my Jesus O, hoe geseënd o hoe gerus In die liefde van my Jesus Onder Sy vleuels word ek gesus In die liefde van my Jesus CHORUS: x3 Vol lof en dankbaarheid kan ek sing Geest’lik herbore Koning se kind Sy erfgenaam my loflied weerklink So gelukkig in my Jesus SONG 2 - Gaan my nie verby O Heiland Gaan my nie verby o, Heiland Gaan my nie verby Wyl U ander seën, Heiland Seën nou ook my CHORUS: Jesus Heiland wees my nou naby Wyl U ander seën Heiland Seën nou ook my Voor U troon gekniel o, Heiland Bid ek in geloof Hoor my sugte en gebede Ondanks swak geloof CHORUS: x2 Jesus Heiland wees my nou naby Wyl U ander seën Heiland Seën nou ook my SONG 3 - AS DIE LEWENSTORME As die lewenstorme woedend om jou slaan En jy gans ontmoedig vrees om te vergaan Tel jou seëninge, tel hul een vir een En jy sal verbaas wees oor wat God verleen CHORUS: Tel jou seëninge, een vir een Seëninge jou deur God geskenk Tel hul almal kyk wat God verleen En jy sal verbaas wees oor wat God jou skenk As jy ooit gebuk gaan onder sorg en pyn As die kruis te swaar word en jou krag te klein Tel jou seëninge, dan vlug twyfel heen En jy sien Gods goedheid laat jou nooit alleen CHORUS: Tel jou seëninge, een vir een Seëninge jou deur God geskenk Tel hul almal kyk wat God verleen En jy sal verbaas wees oor wat God jou skenk As jy let op ander met hul goud en eer Dink dan God beloof jou nog oneindig meer Tel jou seëninge weet dat prag en praal Nooit die minste van die hemel kan behaal CHORUS: Tel jou seëninge, een vir een Seëninge jou deur God geskenk Tel hul almal kyk wat God verleen En jy sal verbaas wees oor wat God jou skenk As die lewenstorme woedend om jou slaan En jy gans ontmoedig vrees om te vergaan Tel jou seëninge, tel hul een vir een En jy sal verbaas wees oor wat God verleen CHORUS: x2 Tel jou seëninge, een vir een Seëninge jou deur God geskenk Tel hul almal kyk wat God verleen En jy sal verbaas wees oor wat God jou skenk SONG 4 – O, GOEDHEID GOD’S HIER NOOIT VOL PRESE 2 O, goedheid God’s hier nooit vol prese Wie word daardeur nie diep getref Hoe snood ondankbaar is die wese Wat nie sy hart tot U verhef CHORUS: Aan U alleen sy dank en ere Laat dit my lus, my lied hier bly Vergeet my siel dan nooit die Here Want nooit vergeet die Here my Wie bou my ligggaam wonderkunstig Die God wat niks van my behoef Wie lei my daagliks so goedgunstig Die God wat ek so diep bedroef CHORUS: Aan U alleen sy dank en ere Laat dit my lus, my lied hier bly Vergeet my siel dan nooit die Here Want nooit vergeet die Here my O, goedheid God’s hier nooit vol prese Wie word daardeur nie diep getref Hoe snood ondankbaar is die wese Wat nie sy hart tot U verhef CHORUS: x3 Aan U alleen sy dank en ere Laat dit my lus, my lied hier bly Vergeet my siel dan nooit die Here Want nooit vergeet die Here my Vergeet my siel dan nooit die Here Want nooit vergeet die Here my SONG 5 - AS DIE ROL DAAR AFGELEES WORD Wanneer God’s basuin sal klink En tyd sy laaste tik sal slaan En die hemels-môre breek vir ewig aan As die skaar-verlostes daar vergaar Om voor die troon te staan En die rol daar afgelees word is ek daar CHORUS: As die rol daar afgelees word x3 As die rol daar afgelees word is ek daar Daardie môre sal die dode Wat in Christus slaap opstaan En Sy heerlikheid word hul daar aangedaan As die uitverkore skare na die ew’ge huis sal gaan En die rol daar afgelees word is ek daar CHORUS: As die rol daar afgelees word x3 As die rol daar afgelees word is ek daar Laat ons arbei vir die Meester Tot die son hier onder gaan En vertel Sy wonderwerk aan ons gedaan As ons dan ons lewe aflê en van arbeid word ontslaan En die rol daar afgelees word is ek daar CHORUS: As die rol daar afgelees word x3 As die rol daar afgelees word is ek daar SONG 6 - WAT 'N VRIEND HET ONS IN JESUS Wat ‘n vriend het ons in Jesus Wat ons sondestraf wou dra Wat ‘n voorreg dat ons alles In gebed van Hom mag vra O hoe dikwels mis ons vrede As daar pyn en kommer kwel Net omdat ons nie ons node In gebed aan God vertel Ons beproewings en versoekings Wat ons moeilikheid mag wees Kan ons alles maar vrymoedig Tot ons God bring sonder vrees Trouer vriend het nooit bestaan nie As Hy wat van ons alles weet Hy ken ons in al ons swakheid En wil deel in al ons leed As ons onder sorg gebuk gaan En ons laste word te swaar Is Hy altyd nog ons toevlug In Sy sorg word ons bewaar En as vriende ons verlaat het Gaan ons biddend na die Heer Daar’s ‘n deur wat altyd oop is Hy vertroos ons keer op keer O hoe dikwels mis ons vrede As daar pyn en kommer kwel Net omdat ons nie ons node In gebed aan God vertel Net omdat ons nie ons node In gebed aan God vertel SONG 7 - DAAR'S 'N DIERBARE KRUIS Daar’s ‘n dierbare kruis waar my Heiland bewys Die liefde wat Hy vir my het Daar is alles voldaan en die vyand verslaan Daar word ek van sonde gered CHORUS: By die kruis, by die kruis wil ek bly Tot die stryd hier benee is volstry Tot ek eens in die hemel sal woon Daar verwissel ons kruis met ‘n kroon O, die dierbare kruis waar die uiterste prys Deur kosbare bloed is betaal Daar is smarte gely en versoening verkry Waar Jesus oorwinning behaal CHORUS: x3 By die kruis by die kruis wil ek bly Tot die stryd hier benee is volstry Tot ek eens in die hemel sal woon Daar verwissel ons kruis met ‘n kroon SONG 8 - ONDER DIE KRUIS Onder die kruis aan my Heilands voet Kniel ek daar neer met ‘n bang gemoed Daar vind ek reiniging in Sy bloed Ere, sy Sy Naam CHORUS: Ere, sy Sy naam, ere sy Sy naam Daar vind ek reiniging in Sy bloed, Ere sy Sy Naam Nou is ek vry van my sonde-skuld Jesus my Heer het my straf vervul Daar by die kruis bring ek Hom hulde Ere sy Sy Naam CHORUS: Ere, sy Sy naam, ere sy Sy naam Daar vind ek reiniging in Sy bloed, Ere sy Sy Naam Onder die kruis aan my Heilands voet Kniel ek daar neer met ‘n bang gemoed Daar vind ek reiniging in Sy bloed Ere sy Sy Naam CHORUS: x4 Ere, sy Sy naam, ere sy Sy naam Daar vind ek reiniging in Sy bloed, Ere sy Sy Naam SONG 9 - EK KOM IN DIE BLOMTUIN Ek kom in die blomtuin alleen En die dou skyn nog op die rose Toe’k ‘n stem daar hoor saggies in my oor Dit was die stem van Jesus CHORUS: Met Sy stem so soet streel Hy my gemoed En vertel my ek is Sy kind En met siele-vreug het Hy my verheug Soos niemand hier ondervind Die klank van Sy stem was so skoon Dat die voëltjies almal moes luister En ‘n melodie het Hy my gegee Wat in my hart nog fluister CHORUS: Met Sy stem so soet streel Hy my gemoed En vertel my ek is Sy kind En met siele-vreug het Hy my verheug Soos niemand hier ondervind Ek bly in die blomtuin by Hom Ja, al word die nag ook hoe duister Want Hy sê vir my Hy sal by my bly In my leed hoor ek Hom fluister CHORUS: x2 Met Sy stem so soet streel Hy my gemoed En vertel my ek is Sy kind En met siele-vreug het Hy my verheug Soos niemand hier ondervind En met siele-vreug het Hy my verheug Soos niemand hier ondervind SONG 10 - SAGGIES EN TEER IS DIE ROEPSTEM VAN JESUS Saggies en teer is die roepstem van Jesus Hy roep vir jou en vir my Hy staan en wag aan die deur van ons harte Wag daar vir jou en vir my CHORUS: Kom tuis, kom tuis Almal wat moeg is kom tuis Saggies en teer klink die roepstem van Jesus Hy roep o, sondaar kom tuis Waarom dan uistel wyl die Heiland so pleit Pleit daar vir jou en vir my Waarom dan wag en verwerp al Sy goedheid Goedheid vir jou en vir my CHORUS: Kom tuis, kom tuis Almal wat moeg is kom tuis Saggies en teer klink die roepstem van Jesus Hy roep o, sondaar kom tuis Saggies en teer is die roepstem van Jesus Hy roep vir jou en vir my Hy staan en wag aan die deur van ons harte Wag daar vir jou en vir my CHORUS: x2 Kom tuis, kom tuis Almal wat moeg is kom tuis Saggies en teer klink die roepstem van Jesus Hy roep o, sondaar kom tuis Hy roep o, sondaar kom tuis x3 SONG 11 - JESUS HOU MY BY DIE KRUIS Jesus hou my by die kruis Die fontein van lewe Wat daar vloei vir almal vry Van Sy lydingsheuwel CHORUS: In die kruis x2 Sal ek roem vir ewig Tot my siel ook daar sal rus Waar ons ewig lewe By die kruis het ek gebeef Daar red my Sy liefde En daar skyn die môrester Heerlik in my lewe CHORUS: In die kruis x2 Sal ek roem vir ewig Tot my siel ook daar sal rus Waar ons ewig lewe Daardie kruis o Lam van God Hou Sy glorie voor my Laat my lewe elke dag Met Sy skadu oor my CHORUS: In die kruis x2 Sal ek roem vir ewig Tot my siel ook daar sal rus Waar ons ewig lewe Tot my siel ook daar sal rus Waar ons ewig lewe SONG 12 - BLYE VERSEKERING Blye versekring Jesus is myn O, watter vreugde heerlik en rein Wedergebore rein deur Sy bloed Smaak ek Sy vrede in my gemoed CHORUS: Dit is my roemtaal dit is my lied Lof wat ek Jesus ewig sal bied Dit is my roemtaal dit is my lied Lof wat ek Jesus ewig sal bied Volle berusting hoe swaar my lot Heil’ge verrukking, blye genot Eng’le wat herwaarts boodskappe dra Tydings van liefde vrye gena CHORUS: x3 Dit is my roemtaal dit is my lied Lof wat ek Jesus ewig sal bied Dit is my roemtaal dit is my lied Lof wat ek Jesus ewig sal bied SONG13 - BLY BY MY HEER Bly by my Heer terwyl die skadu’s daal Laat tog U lig my donker pad bestraal Daar is geen ander hulp of troos vir my Wees tog o troue Helper wees by my En as my lewenslig begin te kwyn En wêreld met sy glans en prag verdwyn Verand’ring en bederf sien ek om my O, Heer wat nooit verander bly by my Bly tog nie net ‘n enkel uur o Heer Maar soos met U dissipels van weleer Vertoef o Heer gaan tog nie gou verby Wil U inkom vertoef en by my bly Bly by my Heer terwyl die skadu’s daal Laat tog U lig my donker pad bestraal Daar is geen ander hulp of troos vir my Wees tog o troue Helper wees by my