Riana Mouton en Krokkie Volume 1 Snit 1 Titel: Gooi Mielies Skrifverwysings: Matt 13, Mark 4 en Luk 8 Erkenning: Musiek en Lirieke deur Riana Mouton © 2016 Gooi Mielies Gooi mielies, al lyk die planttyd ongunstig Gooi mielies, al sien jy net dorings en dissels Die saad sal langs die pad bly val – word fyn getrap of weg gedra Gooi mielies, want dalk is die grond reeds bewerk Gooi mielies, want dalk val daar reën op die plek Want dis God wat self die groei bepaal, al sy jy self nooit die oes afhaal Die opdrag is om uit te dra, die Woord wat groei om vrug te dra Maar die taak is swaar en baie onvoorspelbaar Om Sy wil te doen, om aan te hou Om te bly vertrou, Hy is getrou! Sy liefde maak ons sterk en so onstuitbaar!! Gooi mielies, al lyk die planttyd ongunstig Gooi mielies, al sien jy net dorings en dissels Die saad sal langs die pad bly val – word fyn getrap of weg gedra Gooi mielies, want dalk is die grond reeds bewerk Gooi mielies, want dalk val daar reën op die plek Want dis God wat self die groei bepaal, al sy jy self nooit die oes afhaal Gooi mielies dis die opdrag, Gooi mielies elke dag Gooi mielies elke oomblik in die dag of in die nag Gooi mielies dis die opdrag, Gooi mielies elke dag Gooi mielies elke oomblik in die dag of in die nag Gooi mielies, al lyk die planttyd ongunstig Gooi mielies, al sien jy net dorings en dissels Die saad sal langs die pad bly val – word fyn getrap of weg gedra Gooi mielies, want dalk is die grond reeds bewerk Gooi mielies, want dalk val daar reën op die plek Want dis God wat self die groei bepaal, al sy jy self nooit die oes afhaal Gooi mielies, al lyk die planttyd ongunstig Gooi mielies, al sien jy net dorings en dissels Die saad sal langs die pad bly val – word fyn getrap of weg gedra Gooi mielies, want dalk is die grond reeds bewerk Gooi mielies, want dalk val daar reën op die plek Want dis God wat self die groei bepaal, al sy jy self nooit die oes afhaal Want dis God wat self die groei bepaal, al sy jy self nooit die oes afhaal GOOI MIELIES!!! *************************************************************** Snit 2 Titel: Die Wapenrusting Skrifverwysing: Ef 6: 13-18 Erkenning: Musiek en Lirieke deur Riana Mouton © 2016 KOOR: Trek aan die wapenrusting Die volle wapenrusting Dat jy in tawwe tye steeds stewig staan Trek aan die wapenrusting Die volle wapenrusting Dat jy in tawwe tye steeds stewig staan KOOR: Trek aan die wapenrusting Die volle wapenrusting Dat jy in tawwe tye steeds stewig staan Trek aan die wapenrusting Die volle wapenrusting Dat jy in tawwe tye steeds stewig staan Omgord jou heupe met die waarheid, soos ‘n beld moet jy dit dra en die borswapen van vryspraak en geregtigheid Trek aan die skoene van bereidheid om die Boodskap uit te dra Houvas die skild van geloof en jy sal vas staan Maak vas die helm van verlossing, neem die swaard van die Gees en onthou om vir mekaar te bid… en die Woord van God te lees! KOOR: Trek aan die wapenrusting Die volle wapenrusting Dat jy in tawwe tye steeds stewig staan Trek aan die wapenrusting Die volle wapenrusting Dat jy in tawwe tye steeds stewig staan Omgord jou heupe met die waarheid, soos ‘n beld moet jy dit dra en die borswapen van vryspraak en geregtigheid Trek aan die skoene van bereidheid om die Boodskap uit te dra Houvas die skild van geloof en jy sal vas staan Maak vas die helm van verlossing, neem die swaard van die Gees en onthou om vir mekaar te bid… en die Woord van God te lees! KOOR: Trek aan die wapenrusting Die volle wapenrusting Dat jy in tawwe tye steeds stewig staan Trek aan die wapenrusting Die volle wapenrusting Dat jy in tawwe tye steeds stewig staan KOOR: Trek aan die wapenrusting Die volle wapenrusting Dat jy in tawwe tye steeds stewig staan Trek aan die wapenrusting Die volle wapenrusting Dat jy in tawwe tye steeds stewig staan Dat jy in tawwe tye steeds stewig staan **************************************************** Snit 3 Titel: Die Krokodil (Song vir Krokkie) Skrifverwysing: Job 40:20 – Job 41:25 Erkennig: Lirieke en musiek deur Riana Mouton © 2014) 1. ‘n Eienaardige dier is die krokodil met sy vlymskerp bek en sy knoppies-skil lê hy heeldag langs die watergat en bak Die rustigheid self die moet jy weet selfs die voëltjies kan uit sy mond uit eet min gepla oor wat die wêreld om hom doen (du-du-du-du)Maar een ding moet jy mooi verstaan (du-du-du-du)as hy rede vind om op te staan..... (du-du-du-du) KOOR: O krokodil (kro-kie-kro-ko-dil), o krokodil (kro-kie-kro-ko-dil) sleep jou sorge na die water, doen dit nou en wag nie later (kro-kie-kro-ko-dil) O krokodil (kro-kie-kro-ko-dil) o krokodil (kro-kie-kro-ko-dil) want die Bybel sê maak gou, daar’s geen beter tyd as nou bring jou lewe na die water 2. Die Woord van die Here sê tog duidelik daar ons moet in vrede leef met liefde vir mekaar ons moet selfs mekaar se swaarste laste dra Lankmoedig wees, nie net die slegste vrees ‘n antwoord gee met ‘n sagte gees nie mekaar die heeltyd oordeel na die vlees (du-du-du-du)Maar die opdrag is “dissipels maak” (du-du-du-du)so rol op jou moue, bid en waak... (du-du-du-du) KOOR: O krokodil (kro-kie-kro-ko-dil), o krokodil (kro-kie-kro-ko-dil) sleep jou sorge na die water, doen dit nou en wag nie later (kro-kie-kro-ko-dil) O krokodil (kro-kie-kro-ko-dil) o krokodil (kro-kie-kro-ko-dil) want die Bybel sê maak gou, daar’s geen beter tyd as nou bring jou lewe na die water KOOR: O krokodil (kro-kie-kro-ko-dil), o krokodil (kro-kie-kro-ko-dil) sleep jou sorge na die water, doen dit nou en wag nie later (kro-kie-kro-ko-dil) O krokodil (kro-kie-kro-ko-dil) o krokodil (kro-kie-kro-ko-dil) want die Bybel sê maak gou, daar’s geen beter tyd as nou bring jou lewe na die water want die Bybel sê maak gou, daar’s geen beter tyd as nou bring jou lewe na die water (kro-kie-kro-ko-di-il, kro-kie-kro-ko-di-il) **************************************************** Snit 4 Titel: My God is so groot Erkenning: Vertalingskopiereg Riana Mouton 2017 My God is so groot, so sterk en so magtig, Daar’s niks wat my God nie kan doen My God is so groot, so sterk en so magtig, Daar’s niks wat my God nie kan doen Die berge maak Hy, die riviere daarby, Die see en alles daarin My God is so groot, so sterk en so magtig, Daar’s niks wat my God nie kan doen. My God is so groot, so sterk en so magtig, Daar’s niks wat my God nie kan doen My God is so groot, so sterk en so magtig, Daar’s niks wat my God nie kan doen Die berge maak Hy, die riviere daarby, Die see en alles daarin My God is so groot, so sterk en so magtig, Daar’s niks wat my God nie kan doen. **************************************************** Snit 5 Titel: Boeke van die Bybel Erkenning: Tradisioneel. Hierdie verwerking deur Jan de Wet © MAR Gospel Music Publishers Genesis, Exsodus, Levitikus, Numeri, Deuteronomium, Jusua, Rigters, Rut 1 Samuel, 2 Samuel, 1 en 2 Konings, 1 en 2 Kronieke Esra, Nehemia, Ester, Job, Psalms, Spreuke, Prediker, Hooglied, Jesaja, Jeremia, Klaaglied(ere), Esegiël, Daniël, Hosea, Joël Amos, Obadja, Jona, Miga, Nahum, Habakuk, Sefanja, Haggai, Sagaria en Maleagi Dit is die Ou Testament Matteus, Markus, Lukas, Johannes, Handelinge en Romeine, 1 en 2 Korintiërs, Galasiërs en Efesiërs Filippense, Kolossense, 1 en 2 Tessalonisense, 1 en 2 Timoteus, Titus en Filemon Hebreërs, Jakobus, 1 en 2 Petrus, 1 en 2 en 3 Johannes, Judas en Openbaring Dit is die Nuwe Testament *********************************************** Snit 6: Titel: U is my Helper Skrifverwysings: Heb 13:6, Psalm 118: 1-9 en Rom 8:31 Erkenning: Retief Burger (URIAL Publishing) U goedheid en liefde Vader, staan steeds deur al die jare U sal my nooit vergeet nie, nooit verlaat nie. U goedheid en liefde Vader, staan steeds deur al die jare U sal my nooit vergeet nie, nooit verlaat nie. Wie kan dan teen my wees, as Christus vir my is Wie kan dan teen my wees, as Christus vir my is U is my Helper, wie sal ek vrees U is my Helper, U sal altyd daar wees U is my Helper, wie sal ek vrees U is my Helper, U sal altyd daar wees …altyd daar wees Ek sal nie vrees, ek sal nie vrees, ek sal vir niemand bang wees nie Ek sal nie vrees, ek sal nie vrees, ek sal vir niemand bang wees nie U goedheid en liefde Vader, staan steeds deur al die jare U sal my nooit vergeet nie, nooit verlaat nie. U goedheid en liefde Vader, staan steeds deur al die jare U sal my nooit vergeet nie, nooit verlaat nie. Wie kan dan teen my wees, as Christus vir my is Wie kan dan teen my wees, as Christus vir my is U is my Helper, wie sal ek vrees U is my Helper, U sal altyd daar wees U is my Helper, wie sal ek vrees U is my Helper, U sal altyd daar wees U is my Helper, wie sal ek vrees U is my Helper, U sal altyd daar wees U is my Helper, wie sal ek vrees U is my Helper, U sal altyd daar wees …altyd daar wees Ek sal nie vrees, ek sal nie vrees, ek sal vir niemand bang wees nie Ek sal nie vrees, ek sal nie vrees, ek sal vir niemand bang wees nie Ek sal nie vrees, ek sal nie vrees, ek sal vir niemand bang wees nie Ek sal nie vrees, ek sal nie vrees, ek sal vir niemand bang wees NIE ************************************ Snit 7 Titel: Habakuk 3 Skrifverwysing: Habakuk 3:17 – 19 Al sou die vyeboom nie bot nie, en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie Al sou die olyf-oes misluk, en die lande geen oes lewer nie Al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en die beeskrale sonder beeste wees Nogtans sal ek in my Here jubel, sal ek juig in God my Redder KOOR: Die Here my God gee vir my krag Hy maak my voete soos die van ‘n ribbok Op hoë plekke laat Hy my veilig loop Die Here my God gee vir my krag Hy maak my voete soos die van ‘n ribbok Op hoë plekke laat Hy my veilig loop Al sou die vyeboom nie bot nie, en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie Al sou die olyf-oes misluk, en die lande geen oes lewer nie Al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en die beeskrale sonder beeste wees Nogtans sal ek in my Here jubel, sal ek juig in God my Redder KOOR: Die Here my God gee vir my krag Hy maak my voete soos die van ‘n ribbok Op hoë plekke laat Hy my veilig loop Die Here my God gee vir my krag Hy maak my voete soos die van ‘n ribbok Op hoë plekke laat Hy my veilig loop OORGANG: En al sou dit donker wees hier rondom my En dit voel of U hand verwyder is van my, Sal ek op U vertou KOOR: Die Here my God gee vir my krag Hy maak my voete soos die van ‘n ribbok Op hoë plekke laat Hy my veilig loop Die Here my God gee vir my krag Hy maak my voete soos die van ‘n ribbok Op hoë plekke laat Hy my veilig loop KOOR: Die Here my God gee vir my krag Hy maak my voete soos die van ‘n ribbok Op hoë plekke laat Hy my veilig loop Die Here my God gee vir my krag Hy maak my voete soos die van ‘n ribbok Op hoë plekke laat Hy my veilig loop Op hoë plekke laat Hy my veilig loop Op hoë plekke laat Hy my veilig loop ********************************************** Snit 8 Titel: Filippense 4 Filippense 4:4 sê Verbly jou in die Here Filippense 4:4 sê Verbly jou in die Here Verbly jou, verbly jou, verbly jou in die Heer Verbly jou, verbly jou , verbly jou in die Heer Filippense 4:5 sê Die Here is naby Filippense 4:5 sê Die Here is naby Hy’s naby, so naby, die Here is naby Hy’s naby, so naby, die Here is naby Filippense 4:6 sê Wees oor niks besorg Filippense 4:6 sê Wees oor niks besorg Oor niks nie, oor niks nie, wees oor niks besorg Oor niks nie, oor niks nie, wees oor niks besorg Filippense 4:7 sê Hy sal Sy vrede gee Filippense 4:7 sê Hy sal Sy vrede gee Sy vrede aan julle, Hy sal Sy vrede gee Sy vrede aan julle, Hy sal Sy vrede gee _ (daar is nog ‘n mooi versie in Filippense 4 kom ons leer dit gou:) Filippense 4:13 sê Ek is tot alles instaat Filippense 4:13 sê Ek is tot alles instaat Deur Hom wat my krag gee, is ek tot alles instaat Deur Hom wat my krag gee, is ek tot als instaat _ (ai maar dis ‘n lekker liedjie hierdie - kom ons sing hom weer - oukei) Filippense 4:4 sê Verbly jou in die Heer Filippense 4:4 sê Verbly jou in die Heer Verbly jou, verbly jou, verbly jou in die Heer Verbly jou, verbly jou , verbly jou in die Heer (yes maar dis lekker) ***************************************** Snit 9 Titel: Johannes 3 : 16 (Keurspel Tradisioneel) Erkenning: Liedboek 329 Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy enigegebore Seun gegee het, gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê! Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy enigegebore Seun gegee het, gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê! God het ons baie baie lief, God het ons baie baie lief Daarom het Jesus gesterf sodat ons die lewe kan erf God het ons baie baie baie baie baie baie baie baie baie baie baie baie baie baie baie baie baie baie lief! God het ons baie baie lief, God het ons baie baie lief Daarom het Jesus gesterf sodat ons die lewe kan erf God het ons baie baie baie baie baie baie baie baie baie baie baie baie baie baie baie baie baie baie lief! Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy enigegebore Seun gegee het, gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê! nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê! Johannes 3:16 Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. ************************************* Snit 10 Titel: Hierdie klein liggie van my Hierdie klein liggie van my – ek sal dit laat skyn Hierdie klein liggie van my – ek sal dit laat skyn Hierdie klein liggie van my – ek sal dit laat skyn Laat dit skyn, laat dit skyn, laat dit skyn Hierdie klein liggie van my – ek sal dit laat skyn Hierdie klein liggie van my – ek sal dit laat skyn Hierdie klein liggie van my – ek sal dit laat skyn Laat dit skyn, laat dit skyn, laat dit skyn Op ‘n Maandag - laat ek my liggie skyn Op ‘n Dinsdag – Laat ek my liggie skyn Op ‘n Woensdag – Laat ek my liggie skyn Op ‘n Donderdag – o ja-ja Op ‘n Vrydag – Laat ek my liggie skyn Op ‘n Saterdag – Laat ek my liggie skyn Op ‘n Sondag saam kan ons die Here loof en ons liggies helder laat skyn! Hierdie “spotlight” van my – ek sal dit laat skyn Hierdie “spotlight” van my – ek sal dit laat skyn Hierdie “spotlight” van my – ek sal dit laat skyn Laat dit skyn, laat dit skyn, laat dit skyn (Toonhoogte verandering) Hierdie klein liggie van my – ek sal dit laat skyn Hierdie klein liggie van my – ek sal dit laat skyn Hierdie klein liggie van my – ek sal dit laat skyn Laat dit skyn, laat dit skyn, laat dit skyn Op ‘n Maandag - laat ek my liggie skyn Op ‘n Dinsdag – Laat ek my liggie skyn Op ‘n Woensdag – Laat ek my liggie skyn Op ‘n Donderdag – o ja-ja Op ‘n Vrydag – Laat ek my liggie skyn Op ‘n Saterdag – Laat ek my liggie skyn Op ‘n Sondag saam kan ons die Here loof en ons liggies helder laat skyn! Hierdie klein liggie van my – ek sal dit laat skyn Hierdie klein liggie van my – ek sal dit laat skyn Hierdie klein liggie van my – ek sal dit laat skyn Laat dit skyn, laat dit skyn, laat dit skyn Laat dit skyn, laat dit skyn, laat dit skyn Laat dit skyn, laat dit skyn, laat dit skyn ***************************************************************** Snit 11 Titel: Borrel-liedjie Erkenning: Dit borrel hier binne in my (Riana Mouton) Dit borrel, borrel hier binne my Borrel, borrel hier binne my Borrel, borrel hier binne Dit borrel hier binnekant my Ek sing van Jesus se liefde Ek sing van Jesus se liefde Ek sing van Jesus se liefde Ek sing van Sy liefde vir my Dit borrel in my want ek is so bly, Jesus het my lief vir my’t Hy gesterf en gered van verderf, Ja Jesus het my lief Sy liefde so groot red my van die dood Jesus het my lief Dit borrel alweer en ek kan dit nie keer, Ja Jesus het my lief Dit borrel in my want ek is so bly, Jesus maak my lewe vry Hy neem weg my sondeskuld Dit borrel dit borrel in my Ek sal vir niks ooit weer bang wees nie Sal vir niks ooit weer bang wees nie Sal vir niks ooit weer bang wees Want Jesus beskerm vir my Ek sal vir almal vertel van Hom Sal vir almal vertel van Hom Sal vir almal vertel dat my Jesus woon binnekant my Dit borrel in my want ek is so bly, Jesus het my lief vir my’t Hy gesterf en gered van verderf, Ja Jesus het my lief Sy liefde so groot red my van die dood Jesus het my lief Dit borrel alweer en ek kan dit nie keer, Ja Jesus het my lief Dit borrel in my want ek is so bly, Jesus maak my lewe vry Hy neem weg my sondeskuld Dit borrel dit borrel in my Dit borrel in my want ek is so bly, Jesus maak my lewe vry Hy neem weg my sondeskuld Dit borrel dit borrel dit borrel in my… Dit borrel dit borrel in my. ****************************************************** Snit 12 Titel: Huppel, Huppel, Hop, Hop Erkenning: Johannes Joubert (FLAM MUSIEK) Huppel, huppel, hop, hop Huppel, huppel, hop, hop Die Woord is in my kop, hop Die Gees is in my hart, klap Die lewe is ‘n fees Al kan dit dalk soms moeilik wees Maar Jesus het betaal In my plek het Hy betaal En eendag kom Hy weer ‘n keer Hy kom om my te haal Ek daarom… sal ek Huppel, huppel, hop, hop Huppel, huppel, hop, hop Die Woord is in my kop, hop Die Gees is in my hart, klap Die lewe is ‘n fees Al kan dit dalk soms moeilik wees Maar Jesus het betaal In my plek het Hy betaal En eendag kom Hy weer ‘n keer Hy kom om my te haal Ek daarom… (Instrumentaal) Huppel, huppel, hop, hop Huppel, huppel, hop, hop Die Woord is in my kop, hop Die Gees is in my hart, klap Die lewe is ‘n fees Al kan dit dalk soms moeilik wees Maar Jesus het betaal In my plek het Hy betaal En eendag kom Hy weer ‘n keer Hy kom om my te haal Ek daarom… sal ek Huppel, huppel, hop, hop Huppel, huppel, hop, hop Huppel, huppel, hop, hop, hop ******************************************************* Snit 13 Titel: Loof Hom Keurspel Skrifverwysing: Psalm 150 Loof Hom met die tromme, loof Hom met die harp Loof Hom met die klinkende simbale Alles wat asem het, loof loof die Here Alles wat asem het, loof loof die Heer Loof Hom met die tromme, loof Hom met die harp Loof Hom met die klinkende simbale Alles wat asem het, loof loof die Here Alles wat asem het, loof loof die Heer Kyk hoedat die voëltjies vlieg, sommer so hoog daarbo God laat al die voëltjies vlieg, hoog daar bo Hy doen soveel meer vir my, ek sal altyd dankbaar bly En my nie bekommer nie, Hy’s by my Kyk hoe dat die voëltjies vlieg, sommer so hoog daarbo God laat al die voëltjies vlieg, hoog daar bo Hy doen soveel meer vir my, ek sal altyd dankbaar bly En my nie bekommer nie, Hy’s by my Praat ek mense-engle tale, maar dis nie uit liefde nie Is my woorde hol simbole, klanke sonder melodie Al kan ek geheime uitlê, berge deur geloof versit Of al het ek al die kennis, sonder liefde is ek niks Praat ek mense-engle tale, maar dis nie uit liefde nie Is my woorde hol simbole, klanke sonder melodie Al kan ek geheime uitlê, berge deur geloof versit Of al het ek al die kennis, sonder liefde is ek niks Soek allereers die Koningkryk van God, soek na die wil van die Heer Alles wat nodig is sal die Vader dan, vir julle gee uit Sy oorvloed Halleluja, hallelujah, hallelujah, amen, amen Soek allereers die Koningkryk van God, soek na die wil van die Heer Alles wat nodig is sal die Vader dan, vir julle gee uit Sy oorvloed Halleluja, hallelujah, hallelujah, amen, amen ************************************************************ Snit 14 Titel: Bad Guys Erkenning: Quinten Pendle As iemand jou nader wink en hy kyk na jou met ogies wat blink Moet jy dalk bietjie dink – bo blink en onder stink Moet jy dalk jouself afvra, is hierdie ou veilig en goed vir jou mmmm Moenie sommer saam met iemand ry veral as jy nie weet waar hy bly Moenie glo wat hy jou tune want jy weet nie wat hy aan jou kan doen Hulle spike jou lekkergoed en fix jou mix en jy kom op ‘n high en word gehook en voor jy jou kan kry moet jy steel om aan die lewe te bly Pasop vir die bad guys, al lyk hulle hoe nice As jy iemand nie ken nie, moenie glo wat hy sê nie – bly weg Pasop vir die duiwel, want hy laat jou twyfel Met al die nonsense wat hy praat gee hy jou verkeerde raad en dis sleg Oppas vir die duiwel, die slinkse kalland Sonder Jesus is jy gladnie teen hom bestand Die duiwel gebruik die goed waarvan jy hou om ‘n muur tussen jou en God te bou Hy leer jou om goed in die donker te doen Maar Jesus is die waarheid die weg en die lig As die duiwel Hom sien moet hy baie baie vinnig vlug Pasop vir die bad guys (posop vir die bad bad guys), al lyk hulle hoe nice (mmm) As jy iemand nie ken nie, moenie glo wat hy sê nie – bly weg (bly verseker weg) Pasop vir die duiwel (pasop vir die duiwel), want hy laat jou twyfel (hy laat jou twyfel) Met al die nonsense wat hy praat gee hy jou verkeerde raad en dis sleg Pasop vir die bad guys, al lyk hulle hoe nice As jy iemand nie ken nie, moenie glo wat hy sê nie – bly weg Pasop vir die duiwel, want hy laat jou twyfel Met al die nonsense wat hy praat gee hy jou verkeerde raad en dis sleg Met al die nonsense wat hy praat gee hy jou verkeerde raad en dis sleg Met al die nonsense wat hy praat gee hy jou verkeerde raad en dis sleg Snit 15 Titel: My God is so groot Erkennings Gooi Mielies – Riana Mouton © 2016 Die Wapenrusting – Riana Mouton © 2016 Die Krokodil (Song vir Krokkie) – Riana Mouton © 2016 My God is so groot – Vertalingskopiereg Riana Mouton 2016 Boeke van die Bybel – Verwerking deur Jan de Wet © MAR Gospel Music Publishers U is my Helper – Retief Burger (URIAL Publishing) Johannes 3 : 16 – Liedboek 329 Dit borrel hier binne my – Verwerkingskopiereg deur Riana Mouton 2015 Huppel, Huppel, Hop, Hop – Johannes Joubert (Flam Musiek) F322 Rubriek: Flammikidz – Geloof, Vertroue en Toekomsverwagting Teks en Musiek: Johannes Joubert Kopiereg FLAM Musiek Uitgewers Opgeneem op die FLAM CD F-Luister Loof Hom Keurspel F117. Loof Hom met die tromme (RUBRIEK: Flammikids uit bestaande bundels – Lof) Musiek: Tradisioneel Teks: Verwerk en aangevul deur AP van der Colf © 1984 AJK (Opgeneem in Jeugsangbundel I) F115. Kyk Hoedat Die Voëltjies Vlieg (RUBRIEK: Flammikids uit bestaande bundels – Lof) Oorspronklik: Why Not I Teks en Musiek: JW Peterson en S.V.R. Ford © 1956 Renewed 1984 John W. Peterson Music Company Afrikaanse Vertaling: © 1993 AP van der Colf (Opgeneem in Jeugsangbundel II) Liedboek 530 – 1 Kor 13 Teks: Attie van der Colf © 1984, 2001 Melodie: Ode an die Freude – Ludwig van Beethoven 1824 (ritmies aangepas) Liedboek 471 – Matt 6:33 Teks: Seek ye first – Karen Lafferty © 1972; Afrikaanse weergawe Jan de Wet © 1981. Melodie: Karen Laferty © 1972 (Kanon) Maranatha! Music, VSA. Met toestemming gebruik (teks in hierdie vertaling en melodie).