Gospel singer Riana Mouton (Website designed by ARK) * Gospelsanger Riana Mouton (Webwerf ontwerp eur ARK)

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpWillie Botha Vol 3Getuienis Vol 3

Updated: August 15, 2017 **Opgedateer: 15 Augustus 2017

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 
English

 

 

Getuienis Volume 3

CD Voor
Liedjies op die CD
XcrossBeat Media Mission
     
Kunstenaars

Kliek op duimnaels vir 'n groter weergawe

 
CD Titel: Getuienis Volume 3 (Saamgestelde CD) 2014

Lys van Liedere:

  1. Sę net dankie – André van Wyngaardt
  2. U bly getrou – Anika le Roux
  3. Versoekings – Donovan Isaacs en Elize Dentlinger
  4. Skuil by die Here – Janine Grobbelaar
  5. As U vir my is – Luchelle van Niekerk
  6. Jesus U alleen – Marlize Botha
  7. Maak 'n verskil – Riana Mouton
  8. Ons geheime plek – Rosie Wilson
  9. U vergeet nooit van my nie – Sanet Lambrechts
  10. Ek staan vas – Tania Berrangé
  11. Verlang na U – Willem Loggerenberg

Meer oor hierdie CD

Die "Getuienis" CD-albums is die inisiatief van Eon de Bruin, die welbekende sanger en leier van 'n tienersanggroep. Eon is ook die gasheer van verskeie programme op Kruiskyk TV. Van tyd tot tyd nader Eon opkomende gospelkunstenaars om hul talente te deel en om deel te wees van die Getuienissamestellingsreeks. Riana se lied "Maak 'n VERSKIL!" is snit 7 op "Getuienis" Volume 3. Die pragtige nuwe klank van elke kunstenaar se eie oorspronklike komposisies is 'n verfrissende klank in die oor.

Hierdie CS word bemark en versprei deur XrossBeat Media.

 
 

 

 

 
 

 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
Willie Botha Vol 3
Getuienis Vol 3

 


 

 

 

Werfkaart
Site Map

Musiekwinkel
Music Store

 

 

 

 

 

 


SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpWillie Botha Vol 3Getuienis Vol 3

ARK Web Design (Roses in Vase) * ARK Webontwerp (Rose in Vaas)

ARKpark.info

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

Swallow Software, Calgary, Canada
Swallow Software

ARK Web Design © 2015 - 2017
ARK Webontwerp © 2015 - 2017

Meer inligting oor Bybelhulpmiddels

Bekering

Bybelteks

Bible Text