Gospel singer Riana Mouton (Website designed by ARK) * Gospelsanger Riana Mouton (Webwerf ontwerp eur ARK)

Sitemap • Werfkaart • Home/TuisUp/OpMeer oor RianaRepertoireGetuienisCD's en DVD'sLiedereLiriekeVideo'sGaskunstenaarsFoto'sGebeureNavraeKontak • Solo CD'sSamestellings

Updated: March 31, 2017 **Opgedateer: 31 Maart 2017

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 
English

 

 

Riana Mouton se Albums

Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.
Filippense 4:13

 

Riana Mouton het dit ten doel om die absolute vergeefsheid van 'n lewe sonder die waaragtige en enige God, YAHWEH, te beklemtoon. Daarteenoor is ons as Christene, tot alles in staat deur Jesus Christus. Soos die Bybel dit stel:
"Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee." (Filippense 4:13)

Riana wil ook graag die vreugde deel dat Jesus klaar die prys vir al ons sondes volledig betaal het, en voel ook geroepe om die waarhede van die wonderlike Woord deur sangbediening uit te dra.

Dis haar wens om die belangrike roeping en plek wat elke mens in die lewe het vir haar gehoor op die hart te lę. Sy wil die Blye Boodskap van geloof, hoop en liefde deur haar sang en musiek uitdra, en so mense tot daar by God se aangesig te probeer bring, waar bekering, vergifnis en verlossing kan plaasvind.


Die lieflike Riana Mouton (Suid-Afrika)
Groter weergawe

 
Riana Mouton het tans die volgende albums beskikbaar op haar lys:
   
Maak 'n VERSKIL (Solo CD) Lees meer
Niemand soos Hy (Solo CD) Lees meer
Saamsing met SOUT Volume 1 (Samestelling CD) Lees meer
Saamsing met SOUT Volume 2 (Samestelling CD) Lees meer
Saamsing met SOUT Volume 3 (Samestelling DVD/CD) Lees meer
Willie Botha en Vriende Volume 3 (Samestelling DVD) Lees meer
Getuienis Volume 3 (Samestelling CD) Lees meer
   

Alle CD's kan aanlyn gekoop word by Riana Mouton se Internetwinkel by: rmouton.dieknoop.org

CD'd en sommige musiekvideo's sowel as 'n boek is ook beskikbaar
by Riana se aanlynwinkel.
Besoek asseblief die winkel vir meer inligting en om items te koop.

 

Home/Tuis
Up/Op
Meer oor Riana
Repertoire
Getuienis
CD's en DVD's
Liedere
Lirieke
Video's
Gaskunstenaars
Foto's
Gebeure
Navrae
Kontak

 


Solo CD's
Samestellings

 

Musiekwinkel
Music Store

 

 

 

 

 

 


Sitemap • Werfkaart • Home/TuisUp/OpMeer oor RianaRepertoireGetuienisCD's en DVD'sLiedereLiriekeVideo'sGaskunstenaarsFoto'sGebeureNavraeKontak • Solo CD'sSamestellings

ARK Web Design (Roses in Vase) * ARK Webontwerp (Rose in Vaas)

ARKpark.info

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

Swallow Software, Calgary, Canada
Swallow Software

ARK Web Design Đ 2015 - 2017
ARK Webontwerp Đ 2015 - 2017

Meer inligting oor Bybelhulpmiddels

Bekering

Bybelteks

Bible Text